Blokkiesraaisel

'n Tipiese bokkiesraaisel.
Persoon wat 'n blokkiesraaisel invul.
Die eerste bokkiesraaisel.

'n Blokkiesraaisel is 'n woordspel in die vorm van 'n vierkant wat in blokkies verdeel is. Die speler moet woorde horisontaal en vertikaal in die oop blokkies invul totdat al die oop ruimtes gevul is. Leidrade word verskaf wat die speler help om die regte woorde te raai. Blokkiesraaisels kom algemeen in tydskrifte en koerante voor en is 'n gewilde tydverdryf.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search